4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Celebes Street, Big Bay Beach Club, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
78 on Big Bay Beach is 'n lieflike selfsorgwoonstel in die prentjiemooi area van Big Bay en bied 'n gerieflike, ontspannende kustoevlugsoord aan gesinne en vriende.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n knus koningingrootte-bed endie tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad.
Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuishoekie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea lei na 'n privaat balkon. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die verblyf het ook 24 uur-sekuriteit.
Gaste het toegang tot die kompleks se geriewe, soos 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan, muurbalbaan en 'n klubhuis. 78 on Big Bay Beach is gerieflik naby die strand, plaaslike winkels en restaurante.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fiona Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Celebes Street, Big Bay Beach Club, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 78 on Big Bay Beach het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Celebes Street, Big Bay Beach Club, Big Bay, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang