78 on Perth
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perth-weg 78, Salmbaai, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
78 on Perth bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n eenslaapkamer-strandkothuis wat geskik is vir 2 volwassenes en 2 kinders op die eienaar se perseel. Die instansie is in Salmbaai in Port Edward, net 50 m vanaf die strand geleë.
Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea waar daar 'n dubbelslaapbank is. Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies waar gaste hul maaltye kan geniet.
Die leefarea het 'n TV met Openview-kanale en gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder te bring. Verder het die kothuis privaat braaigeriewe, 'n diepvrieskas en 'n watertenk vanwaar onafgebroke water voorsien word.
Die perseel het 'n sekutriteitstelsel met 24 uur-gewapende reaksie.
Die kothuis is ideaal geleë vir gholfspelers en vissermanne aangesien daar verskeie gholfbane naby is en die Wild Coast Sun is net 6 km ver. 'n Visvang-strand is stapafstand vanaf die instansie en die gewilde Splash Rock in Port Edward is net 1,6 km ver.
Ander besienswaardigehede en aktiwiteite in en om die area sluit die Coast Casino, Wild Waves-waterpark, Beaver Creek-koffielandgoed, bergfietsroetes, Riverbend-krokodilplaas, Oribi Gorge, swem- en visvangstrande, asook talle restaurante en kroeë in.
Slaapplek
’n Bespreking by 78 on Perth sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Jare op LekkeSlaap 2
Ligging
- Perth-weg 78, Salmbaai, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 78 on Perth het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Perth-weg 78, Salmbaai, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom