Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

7th Street Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Rudi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir 7th Street Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Sarel B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sarel B
Gesin met klein kinders

ʼn Weggesteekte juweel.

7th Street Guesthouse het my verwagtinge oortref vir die prys. Rudi was vriendelik en toeganklik, en Cindy was wonderlik en ʼn mensmens. Twee items wat dalk vir ʼn volgende persoon sou pla, is dat die stortkop vervang moet word aangesien dit water oral spuit. Ons het dit afgedraai en die direkte stroom gebruik omdat ons redelik maklik is. Die plafon in die badkamer kort ʼn goeie verf. Duram Kitchens and Bathrooms sal die probleem oplos. Ook die stortdeur kort verstelling. Twee skroefies aan die skarnierkant kan verslap word en die gaping gestel word. Andersins baie goeie gastehuis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7th Street Guesthouse se terugvoer

Hi Sarel. Vreeslik baie dankie vir die terugvoering oor die stortkop, ons het sommer vanoggend reeds vervang na jou boodskap. Ek sou glad nie daarvan geweet het as jy nie gese het nie, baie dankie! Ek is bewus van die badkamer plafon, ek wag net vir spesiale verf wat swart skimmel teenmiddel in het en ek kry die verf die naweek, maar weereens baie dankie dat jy my laat weet het, ek waardeer dit geweldig baie. Baie dankie vir jou mooi review en hoop ons sien julle spoedig weer! Groete Rudi

7th Street Guesthouse
Coen D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Diens met 'n glimlag.

Almal was baie behulpsaam en vriendelik. Goeie plekkie om te bly naby WITS.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7th Street Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Coen dit was heerlik om julle te hier by ons te he, ek is bly as julle lekker gebly het. Sien julle hopenlik spoedig weer. Groete Rudi.

7th Street Guesthouse
Christine B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine B
Besigheidsreis

Beautiful and central.

Antique feel. Clean and comfortable. Staff was very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Recommended address. This guesthouse deserves much more patronage in these difficult times. We'll be back!

Friendly and personal welcome at arrival. Beautifully located in a cul-de-sac and super safe with private parking. The layout of this guesthouse is very spacious, modern and guarantees privacy and comfort. We booked a deluxe room en suite and that's what we got. Good beds, spacious room, a nice separate sitting area equipped with every comfort. A nice bathroom, for sure. Despite water scarcity in Johannesburg, we found it a very pleasant experience. The manager and her son are hospitable and very customer-friendly. They took us to a restaurant the same evening and brought us back to the guesthouse later on for security reasons! Really very special to meet such committed and nice hosts in a B&B. Manager Ruby is a real angel. Thanks again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7th Street Guesthouse se terugvoer

Dear Pieter and Eddy,
Thank you so much for your positive review. You make me feel very, very good. I would love to be your hostess again in the near future.
You were amazing guests. Johann sent his regards and also said you're great guests. Thank you so much and take care.

7th Street Guesthouse
Caren C - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren C
Gesin met klein kinders

Gasvry en vriendelike diens.

Ek sal enige tyd hierdie gastehuis aanbeveel. Ons het die beste diens ontvang en was verbaas hoe stil die omgewing is. Die ontbyt was heerlik en kamers pragtig, skoon en netjies. Definitief waarde vir geld. Baie dankie Liz vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

7th Street Guesthouse se terugvoer

Goeie dag Caren
Baie dankie vir jou terugvoer! Ek waardeer dit en so bly dat julle as tevrede gaste veilig terug is huis toe.
Groete
Liz

7th Street Guesthouse
Jaylynne H - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaylynne H
Besigheidsreis

Peaceful with everything you need.

Had a very pleasant stay. Hostess was extremely helpful and the overall service was efficient and professional. Quiet surroundings and comfortable rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hileni F - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hileni F
Saam met eggenoot / lewensmaat

The service was excellent.

The rooms are beautiful. However this accommodation shows that there is free Wi-Fi available in the rooms and this is not the case. Free Wi-Fi is only available at a central place that is quite far from the rooms.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lienke B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lienke B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies en skoon, en ontbyt was baie goed.

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrew K - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andrew K
Besigheidsreis

Comfortable but ...

Room comfortable but noisy - when water is used in other rooms it was like someone was using my own on suite. This is annoying when someone is up at 5am or comes in at 2am and starts running a shower etc. I was in room 9 so I am not sure if this was (or previously has been) the case for anyone else.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette V - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful

Very good stay, thanks!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrien M - Sep 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrien M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Platteland in die stad,baie netjies,skoon en vriendelike mense.

Ons ontbyt was uit die boek uit en heerlik, sal weer daar tuisgaan as ons in JHB is en aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mafoko M - Mrt 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Mafoko M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice quiet place, suitable for couples who just want to spend quality time.

The place is lovely, the rooms are very nice but will prefer a double bed instead of two singles attached to each other, above that Eunika and company were just great

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius D - Okt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D
Saam met vriende

Excellent stay will recommend for everyone!

We truly enjoyed our stay, the hosts at 7th Street Guesthouse went over and above what is to be expected to ensure we enjoyed our stay! I will recommend their guest house to anyone, as it will suite everyone. TravelGround facilitated my booking exceptionally well! Marosane helped me in every regard and never complained at any queries I had - so thanks a lot guys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 725
R1 725 R1 294
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 725
R1 725 R1 294
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 725
R1 725 R1 294
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de straat 22, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbf69f2b13b93e055fe4fbe80981d2aede2bc9895045a5921b49a73e6a2f838bc9932bfdbbbda96513060eef222b3d0899fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 725 nouVanaf R1 294 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 22 7th Street Melville 2092 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -26.174085397367 28.009348511696
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem