LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Abalone Place | LekkeSlaap
+11

8 Abalone Place

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachview-rylaan 8, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Abalone Place is in die skilderagtige dorpie Beachview, 25 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die Oos-Kaap. Dié ten volle toegeruste selfsorg-woonstel is ideaal vir 'n wegbreek by die see, hetsy in die week, oor 'n naweek of in die vakansie. Die woonstel is op die grondvloer en daar is nie ander gaste op die perseel nie.

Abalone Place is in 'n mooi tuin met 'n pragtige uitsig oor die see, en restaurante en winkels is etlike minute van ons af. Sandy Beach, 'n getypoel en 'n visvang-area is net 'n kort entjie se stap van hier af. Van hier af kan jy die tjokkabote dophou en die dolfyne sien baljaar.

Die woonstel het sy eie ingang en bestaan uit 2 slaapkamers, 'n sitkamer, eetkamer, kombuis en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en ingeboude kaste en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die kombuis het 'n mikrogolf, yskas, vrieskas, tweeplaat-oond en alle nodige toebehore en breekware. Die sitkamer en hoofslaapkamer het DStv. Gaste het toegang tot die braai-area, tuin en dek met 'n pragtige uitsig oor die see. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Beddegoed en handdoeke word voorsien, en daar is 'n kluis en veilige parkeerplek op die perseel. Doendinge sluit rotsvisvang, branderplankry, wildkyk, voetslaan, voëlkyk, swem en veel meer in.

Ons is 5 km vanaf Maitland's Beach, 14 km vanaf Kragga Kama Wildreservaat, 36 km vanaf die lughawe, 16 km vanaf Sardinia Bay Gholfbaan, 34 km vanaf Board Walk Casino, 4 km vanaf restaurante en winkels en 55 km vanaf Jeffreysbaai.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Abalone Place sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir 8 Abalone Place
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Beachview-rylaan 8, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink 8 Abalone Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beachview-rylaan 8, Beachview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI2N2FkMTA3LWNjNTktNDIwZC1iMTc1LTEwNTMzODMyMjI4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100  per nag, vir 5 mense 10 5 1 5 8 Beachview Drive Beachview 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.00017088566 25.324108600616
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem