Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Bronze Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronze Paradise 8, Bournemouth-laan 747, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 Bronze Paradise is 'n dakwoonstel wat in 'n veilige kompleks in Leisure Bay geleë is.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei asook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die kompleks het gemeenskaplike wasgoedgeriewe. Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Die woonstel word via trappe bereik en is ongelukkig nie rolstoelvriendelik nie. Die leefarea en al die slaapkamers het lugversorging.

Die kompleks bied veilige privaat toegang tot die strand oor 'n rustieke houtbrug. Dit spog ook met 'n goed versorgde tuin en 'n swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Bronze Paradise 8, Bournemouth-laan 747, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 Bronze Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bronze Paradise 8, Bournemouth-laan 747, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZvWzNbccT9rvjrCEmyIq4neQoKoWnuR9NjhIbTTWPGGUNhHb8s?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 8 Bronze Paradise 745 Bournemouth Avenue 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -31.031127740672 30.237021972353

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang