+14

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Marianne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Thumbs up! A great place to stay - and will definitely stay again. Just 2 suggestions: a coffee table by the couch. Carpets - the floor is extremely cold underfoot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miche S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

What a gem of a place it was from the beginning of the check-in/check-out process. The stay was amazing and definitely worth it. The host was very helpful and informative about everything in the super awesome place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Feb 2025

Lekker, rustig, skoon, gemaklik. Ek het lekker gebly. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om dit vir my aangenaam te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Jan 2026

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Anél
8 Marbella
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons waardeer dit opreg dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons is jammer om te hoor dat sekere aspekte van julle verblyf nie aan verwagtinge voldoen het nie. Dit is beslis nie die standaard waarna ons streef nie. Ons neem netheid baie ernstig op en het reeds die kwessies rondom die oond, lugbraaier, vloere en blindings onmiddellik met ons skoonmaakspan opgeneem om te verseker dat dit nie weer gebeur nie. Wat die hek betref – ongelukkig was dit ’n onvoorsiene probleem binne die kompleks wat buite ons beheer was. Ons verstaan egter julle bekommernis oor veiligheid en die ongerief daarvan om self die hek oop en toe te maak. Met betrekking tot die matras, besef ons dat gemak subjektief is, maar ons neem die terugvoer ter harte en sal dit ook herevalueer. Dankie dat julle by ons gebly het. Ons hoop ons kan julle weer in die toekoms ontvang en ’n beter ervaring bied.

Thamzanqa Aubrey M
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Very nice place. Great place and the owner was of great help and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pleasant, comfortable. My stay was pleasant. The host was friendly and helpful. It felt like home from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindiwe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Recommend gowns, still water supply, toothbrush holder and cup, carpet by the bed. Great service, great location close to amenities, close to the beach, easy to locate, easy access to the airport and CPT CBD. Room was nice and cosy, warm. Recommend carpet by the couch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adrian G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Would recommend for sure. Place is quite small however well put together and quite comfortable. All amenities you could possibly want. The host was a fantastic host. She met me on arrival and showed me everything regarding access and use of amenities and promptly responded to my messages.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leonard T
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Mrt 2023

Awesome! The apartment looks wonderful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anél Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

46 South Road, Marbella 8, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6632eebde7406d777213a2a3769efa3fe538d694f2057b6a0f9c156a3b0691ea170ea281a4c53a0d08f54e6ac177d2d00ee1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 46 South Road Marbella 8 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.832387 18.512402

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang