8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Bietou Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
8 on Bietou is 'n luukse selfsorghuis met pragtige see-uitsigte in die dorpie Vermont. Hierdie vakansiehuis is ook ideaal geleë ongeveer 9 km vanaf sentraal Hermanus en gewilde walviskykplekke.
Hierdie dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir 8 persone en bestaan uit 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed; die derde slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en die vierde kamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort en/of bad.
Die huis spog met 2 kombuisareas, waarvan een lei na 'n opwasarea. Aangrensend aan die hoofkombuis is die leefarea, wat 'n kaggel het en wat lei na die patio met uitsig oor die see. Die huis het ook 'n braai-area, DStv-kyk, en 'n tafeltennis- en 'n pooltafel vir gaste om te gebruik.
8 on Bietou is naby 'n getypoel en 'n mariene reservaat geleë, en ongeveer 98 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 8 Bietou Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 on Bietou het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Bietou Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang