8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - 8 Bietou Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
8 on Bietou is 'n luukse selfsorghuis met pragtige see-uitsigte in die dorpie Vermont. Hierdie vakansiehuis is ook ideaal geleë sowat 9 km vanaf sentraal Hermanus, en gewilde walviskykplekke.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 8 persone en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed; die derde slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die vierde kamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort of bad.
Die huis spog met 2 kombuisareas, waarvan een na 'n opwasarea lei. Langs die hoofkombuis is die leefarea met 'n kaggel wat uitloop na die patio wat oor die see uitkyk. Die huis het ook 'n braai-area, DStv-kyk, en 'n tafeltennis- en 'n pooltafel vir gaste om te gebruik.
8 on Bietou is naby 'n getypoel en 'n mariene reservaat geleë, en ongeveer 98 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Monica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 8 Bietou Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 on Bietou het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Bietou Street, Vermont, 7201, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang