Buchu Haven
6 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - 8 Buchu Crescent, Sagewood Estate Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Buchu Haven is in 'n rustige woonbuurt, net 'n paar minute van die bedrywige middestad, ongerepte strande en ikoniese landmerke af.
Dié dubbelverdieping-selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n aparte aantrekarea en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n privaat balkon om jou oggendkoffie en die uitsig op Tafelberg te geniet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite badkamer met 'n stort.
Die biblioteekarea is op die boonste verdieping. Hier kan gaste lees en ontspan, of 'n bietjie werk doen.
Die kombuis is met 'n wasmasjien, tuimeldroër, 2 mikrogolwe, 'n skottelgoedwasser, lugbraaier, gasstoof en dubbeloond toegerus.
Netflix en WiFi is ook beskikbaar. Die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 8 Buchu Crescent, Sagewood Estate Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Buchu Crescent, Sagewood Estate Parklands, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang