6 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 7 Bergsig Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
8 On Hilltop is 'n lieflike selfsorghuis aan die voetheuwels van die Langeberge in Swellendam. Dit is naby die middedorp en is ideaal vir sake- of ontspanningsreisigers.
Hierdie huis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en het 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders. Een badkamer het 'n stort en die ander het 'n stort-oor-bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die sit- en eetarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Daar is 'n TV met DStv en gratis WiFi.
Buite is daar braaigeriewe en sitplek met 'n uitsig oor die tuin en op die berge. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Lana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 110
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 7 Bergsig Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 On Hilltop het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
7 Bergsig Avenue, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang