3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
8 On Main is 'n selfsorgwoonstel op die gasheer se woonerf in Witsand. Die perseel is net 550 m van die sandduine, die hoofstrand en die Breerivier se oewer af.
Hierdie woonstel het 'n privaat ingang en slaapplek vir 3 gaste. Dit beskik oor 1 solderslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is op die onderste verdieping en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, elektriese oond, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek, rusbanke en 'n TV met 'n volledige DStv Premium-pakket. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is ook 'n enkelbed in die sitarea.
Die stoep het 'n tuintafel, stoele en 'n Weber-braai. Gaste moet asb. slegs houtskool gebruik. Parkeerplek word op die perseel voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Desiree Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 8 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink 8 On Main het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Main Road, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang