Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

8 Pyrgos

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin-singel 28, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

8 Pyrgos is 'n heerlike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in Ballito en is ideaal vir 6 gaste wat op soek is na 'n kuswegbreek. Let dat die woonstel nie 'n see-uitsig het nie.

Die hoofslaapkamer is smaakvol gemeubileer en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook plafonwaaiers in al die slaapkamers sowel as die sitarea. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strand- en kombuishanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, 'n volledige stel breekware en eetgerei toegerus. Daar is gemaklike rusbanke en 'n TV wat aan die WiFi gekoppel is in die sitarea.

Verder is daar 'n beskutte stoep met 'n Weber-braai en 'n gasbraai. Daar is oop parkeerplek en 'n motorhuis beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n swembad en 'n klimraam vir kinders in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Pyrgos sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 8 Pyrgos
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 32

Resensies 74

Jaar gelys 3

Ligging

  • Dolphin-singel 28, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 Pyrgos het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Dolphin-singel 28, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45222730cbb5eb127a87974b70a5cc9f4992b2af1ee13aa37a2a423274e0100593df889e8eb1f9413e588aabd7d91eca4ad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 28 Dolphin Crescent Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.523768149741 31.226490854076
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem