LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 8 Villa Flamenco | LekkeSlaap
+10

8 Villa Flamenco

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Villa Flamenco, Kusrylaan 31, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

8 Villa Flamenco is in Chaka's Rock geleë en bied gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n opgeknapte, luukse tweeslaapkamerwoonstel in 'n kompleks teen die strand. Gaste het direkte toegang tot die strand.

Dié gemeubileerde woonstel op die boonste verdieping het 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-leefarea, -eetarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet. Die leefarea bestaan uit 'n volledig toegeruste kombuis onder 'n boogdak met houtbalke. Daar is 'n yskas, oond, stoof, broodrooster, ketel, mikrogolf en 'n wasmasjien in die kombuis. Verder het die kombuis ook 'n eetkamertafel met sitplek vir 4. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met Premium DStv. Dié vertrek lei na 'n stoep met ’n uitsig oor die see. Alle kamers beskik oor plafonwaaiers.

Die klein kompleks word goed bestuur en is veilig te danke aan voortdurende toesig en 'n goeie sekuriteitsrekord. Gaste het toegang tot 'n motorhuis wat kan sluit en beperkte parkeerplek vir ekstra gaste. Gaste word versoek om eers hul motorhuisparkeerplek te gebruik om te veel motors in die gasteparkeerplek te vermy. Die woonstel word 6 dae 'n week skoongemaak. Dit sluit nie die opmaak van beddens in nie. Gaste moet asb. hul eie bad- en strandhanddoeke saambring. Troeteldiere word nie toegelaat nie en rook is verbode in die eenheid.

Slaapplek

’n Bespreking by 8 Villa Flamenco sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 23 resensies vir 8 Villa Flamenco
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • 8 Villa Flamenco, Kusrylaan 31, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 8 Villa Flamenco het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Villa Flamenco, Kusrylaan 31, Shaka's Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE0MjcwZTFmLTEyYzAtNGYyMC1iODM0LTg1MjdhZTFiYWU1NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 8 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.511292679868 31.231837570667
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!