Umdloti Akkommodasie by 801 Umdloti Holiday Resort | LekkeSlaap
+12

801 Umdloti Holiday Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 1, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

801 Umdloti Holiday Resort is die ideale verblyf vir 'n gesin of groep van 6 en is 'n kort entjie se stap van Umdloti se strand af.

Die woonstel het 2 slaapkamers met dubbelbeddens en plafonwaaiers. Daar is ook 'n stapelbed. Die kamers deel 2 badkamers met storte.

Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n eetarea. Die sitkamer het 'n TV met plaaslike kanale en bied toegang tot 'n balkon met 'n pragtige see-uitsig.

Die kompleks het 'n swembad, gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Umdloti het verskeie restaurante en gaste kan heerlik by die strand oorkant die oord gaan ontspan. Umhlanga is net 'n entjie se ry van ons af en bied heelwat doendinge en besienswaardighede vir ieder en elk.

Slaapplek

’n Bespreking by 801 Umdloti Holiday Resort sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Ligging

  • South Beach-weg 1, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: South Beach-weg 1, Umdloti, 4350, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUwYTQzMDIxLTE2ZGEtNDNiMi05M2M0LWFmN2ZkZDNlNjllNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 1 South Beach Road Umdloti 4350 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.671198 31.116859
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za