804 Villa Royale
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 17, Sheffield Beach, 4390, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
804 Villa Royale is 'n luukse selfsorgwoonstel in die veilige Villa Royale-kompleks in Sheffield Beach. Die woonstel het ongelooflike see-uitsigte en 'n groot stoep wat jou die gevoel gee dat jy op 'n skip op die wye oseaan is.
Die woonstel bied verblyf aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster en 'n skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies. Die sitarea het lugversorging en bied genoeg sitplek en 'n platskerm-TV. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n pragtige uitsig.
Die Villa Royal-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area met piekniekbankies en direkte toegang tot die strand. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by 804 Villa Royale sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Hilton Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 46
Jaar gelys 7
Ligging
- Colwyn-rylaan 17, Sheffield Beach, 4390, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 804 Villa Royale het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sheffield Beach Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Colwyn-rylaan 17, Sheffield Beach, 4390, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom