809 Foreshore Place
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaaptad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
809 Foreshore Place is 'n lieflike ateljeewoonstel in die Kaapse middestad en bied gerieflike selfsorgverblyf aan 2 gaste. Die Waterfront, Tafelberg en Cliftonstrande is naby die eiendom.
Die woonstel het lugversorging en 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis lei na die leefarea en is met 'n induksiekookplaat, yskassie, mikrogolf, broodrooster, koffiemasjien, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike sitplek.
Gratis WiFi is beskikbaar. Vida e Caffè en Mugg & Bean is op die onderste verdieping vir diegene wat 'n vinnige ete soek.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.2/5
Hosted Property
Management ...
Eiendomme 90
Resensies 225
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Riebeekstraat 2, Kaaptad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink 809 Foreshore Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Riebeekstraat 2, Kaaptad, 8000, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom