2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Gleniqua Drive 80, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
80@Gleniqua is geleë in die rustige omgewing van Glentana en bied 'n rustige vakansieoord op die gasheer se eiendom met 'n privaat ingang.
Die eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste in sy oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, 'n eetarea en 'n kombuisie. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die oopplan-eenheid beskik oor 'n TV met stromingsdienste en 'n werkstasie. Die een-muur-kombuisie is goed toegerus met 'n yskassie en verhit-en-eet-geriewe wat 'n mikrogolfoond, broodrooster en ketel insluit. Die gaste het hul eie privaat balkon met 'n Weber-braai en veilige parkering is op die perseel beskikbaar.
80@Gleniqua is slegs 160 meter van Glentana-strand af en bied die perfekte geleentheid vir 'n ontspannende strandvakansie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eronel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Gleniqua Drive 80, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
- Gaste dink 80@Gleniqua het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Gleniqua Drive 80, Glentana, Groot Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang