81 On Groenewoud
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Phillippa Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Hannelie L - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly, baie dankie.
Nicole E - Jan 2024
Algehele gradering
Kort kuier in die Kaap saam met die familie.
Cindy V - Jan 2024
Algehele gradering
Dit was sentraal en het aan al ons behoeftes voorsien.
Zelmare V - Des 2023
Algehele gradering
Vir die doel van ons besoek het ons alles gehad wat 'n mens nodig het.
Corlia Koorsen K - Nov 2023
Algehele gradering
Privaat, netjies, stil omgewing, motor is veilig agter hek.
Mara S - Nov 2023
Algehele gradering
Puik.
81 On Groenewoud se terugvoer
Hi Mara, dankie dat jy ons gekies het vir jou verblyf! Ek vra graag om verskoning oor die stort kop - ons sal dadelik aandag daaraan gee. Sien uit daarna om jou weer te verwelkom!
Mard N - Okt 2023
Algehele gradering
Wonderlik.
Karien H - Sep 2023
Algehele gradering
Baie veilig.
Megan P - Jul 2023
Algehele gradering
Ek het baie lekker gebly!
Gwynneth M - Jul 2023
Algehele gradering
Die plek was baie mooi ingerig en die eienaars was baie behulpsaam.
Tommy P - Jul 2023
Algehele gradering
Great place to stay.
Johannes M - Jul 2023
Algehele gradering
Very happy.
Sophia D - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend en goeie waarde vir geld.
Cebisa M - Apr 2023
Algehele gradering
It was fabulous and most of all very much safe.
Megan M - Mrt 2023
Algehele gradering
Very quiet and relaxing. Easy and convenient check-in.
Mariana L - Mrt 2023
Algehele gradering
Eienaars baie gasvry. Plek is baie mooi en netjies.
Clive M - Mrt 2023
Algehele gradering
Great stay with great hospitality.
81 On Groenewoud se terugvoer
Hi Clive. Thank you for your review. We will sort out the shower head immediately, thank you for letting us know.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Groenewoudstraat 81, Brackenfell, Kaapstad, 7560, Wes-Kaap