- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8ste Straat 83, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
83 on Eighth is ’n knus selfsorg-akkommodasie op die gasheer se eiendom in Menlopark, Pretoria. Die verblyf is ideaal vir paartjies of reisigers wat op soek is na ’n gemaklike oornagplek.
Kamer 1
Gemeubileer met ’n dubbelbed en ’n en-suite badkamer met stort (met trappie), toilet en wasbak. Die kamer beskik oor ’n lessenaar, TV, waaier en ’n goed toegeruste kombuisie met induksieplaat, yskas, mikrogolfoond en ketel. Die eenheid het ’n privaat tuin met sitplek vir twee gaste. ’n Weber-braai kan op versoek gereël word.
Kamer 2
Ideaal vir ’n kort verblyf. Netjies en gemaklik, met ’n dubbelbed, en-suite badkamer, waaier en gratis WiFi. ’n Koffiestasie met ketel, koffie en tee is ingesluit.
Woonstel 3
Beskik oor ’n slaapkamer, oopplan-leefarea en kombuis. Die slaapkamer het ’n queen size-bed; die leefarea ’n stapelbed en slaapbank. Die badkamer het ’n stort, toilet en wasbak. Die eenheid sluit ’n lessenaar, slim-TV, waaier en ’n volledig toegeruste kombuisie in met induksieplaat, air fryer, yskas, mikrogolfoond en ketel. Die eenheid het ’n privaat tuin met sitplek vir 5 gaste. ’n Weber-braai kan op versoek gereël word.
Gratis WiFi en veilige parkering agter ’n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Izaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 51
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 8ste Straat 83, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink 83 on Eighth het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8ste Straat 83, Menlopark, Pretoria, 0081, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang