83 on Robertson

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 10 % af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Des 2019 tot 12 Des 2019.

Beskrywing

83 on Robertson is 'n nuut geboude vakansiehuis naby die strand in die kusdorpie, Reebok. Dié klein dorpie is tussen Klein-Brakrivier en Groot-Brakrivier geleë en is 'n kort entjie se ry van Hartenbos, Mosselbaai en George plus sy lughawe af.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het albei 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Daar is 'n oopplan-kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en basiese kookgerei toegerus is. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, toegang tot gratis WiFi en 'n binnebraai.

Besienswaardighede in die area sluit Jakkalsvlei Wynplaas, Botlierskop Wildreservaat, Redberry Farm, Ilita Lodge Restaurant met 'n ongelooflike uitsig oor Grootbrakrivier, Die Ou Pastorie Teetuin, Seeplaas Restaurant, De Vette Mossel Seekosrestaurant, De Dekke Restaurant, Reebokstrand, Kleinbrakstrand, Oubaai Gholflandgoed en die Tuinroete Casino in. Gaste kan doendinge soos swem, voetslaan, bergfietsry, kajakvaart, visvang, valskermsweef en wynproe in die area geniet.

Winkelsentrums is baie naby geleë, Pick n Pay is 800 m weg en De Dekke Spar slegs 6 kilometer.

Slaapplek

'n Bespreking by 83 on Robertson sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 83 On Robertson gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 R850 per nag (plek vir 4)

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 3 Des 2019 tot 12 Des 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za