LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 84 on 4th Guest House | LekkeSlaap
+65

84 on 4th Guest House

8 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir 84 on 4th Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Marize P - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marize P
Besigheidsreis

Baie vriendelike personeel en gesellige plek met lieflike ontbyt.

Sien sterre.

Zelri-louise S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelri-louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed geleë met baie sjarme.

Die gastehuis is pragtig versier met oud en nuut. Dit is in die hart van Mellville met fantastiese restaurante soos Love Me So net 'n kort stappie weg. In die aande is Mootee bar 'n belewenis, maar daar is nog veel meer om van te kies. 27 Boxes is 'n moet-sien met al die mooi winkeltjies en die tuin agter die gebou. Ons ontbyt was uitstekend (full breakfast) en ons het veilige parkering gehad vir die kar.

Rudi L - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Rudi L
Enkelreisiger

Ongelooflik vuil en gebreek.

Ek was baie teleurgesteld, aangesien ek al in die verlede hier gebly het. Die kamer was ongelooflik vuil, ek kon nie van die bed na die badkamer met my kaalvoete loop, sonder om my voete daarna te was nie. Die handdoeke en bedlinne was geskeur en het gate ingehad. Die ligte het nie gewerk nie en oral was daar klein goedjies wat stukkend was. Daar was 'n algehele "ons gee nie meer om nie" gevoel. Ek het vir die opsigter gewys hoe vuil dit was, ek het vanaf die bed na die badkamer geloop, en toe my voete met 'n handdoek afgevee, die handdoek was swart en vol aaklikge vuil wolle. Dit is regtig onaanvaarbaar, veral vir die prys wat ek betaal om seker te maak en kry netheid en omgee.

Bianca J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca J
Gesin met klein kinders

Heerlike verblyf met uiters vriendelike diens.

Die verblyf by hierdie instansie was heerlik en die diens was uiters vriendelik. Die plekkie is baie goed geleë en was naby aan alles! Ons dogtertjie van 2,5 was saam en sy is ook so ver as moontlik geakkommodeer. Sal beslis weer daar oorbly!

Rudi L - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Besigheidsreis

Ongelooflik vriendelik, behulpsaam en 'n wonderlike ondervinding.

Ek reis baie vir werk en bly weekliks by verskeie gastehuise, 84 on 4th is een van die bestes waarby ek in jare gebly het. Die hulpvaardigheid van die personeel het my verstom, die kamers is ruim, gesellig, skoon en gemaklik. Die badkamer was 'n plesier. Dankie vir so 'n ondervinding na 'n harde, moeilike dag!

Marian T - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marian T
Besigheidsreis

Aangenaam.

Goed vir iemand wat sonder 'n motor reis.

Herculine A - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herculine A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker!

Baie lekker plek met great ontbyt ook nog. Vriendelike, behulpsame mense.

Ellen R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ellen R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik en sentraal geleë, kan stap na enige van Melville se restaurante/kuierplekke.

Skoon en netjiese kamer met goeie linne en 'n lekker stort. Die veermatras kan dalk 'n plank onder kry sodat dit nie induik nie. Twee bedliggies is noodsaaklik en die spieëls is bietjie laag vir langerige (1,74 m) persone. Ontbyt was baie goed. Tandem-parkering binne die perseel is nie ideaal nie. Andersins was dit aangenaam.

was R910
Vanaf R637
per nag (vir 2 persone)
was R910
Vanaf R637
per nag (vir 2 persone)
was R910
Vanaf R637
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 4de Laan 84, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7429d5f20957dcd7ec9b022a9d1a26341d643031f90c6cf739f1e46619a60bb708818fd10c929d62ef7004c96c5fd9ff3f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R910, nou Vanaf R637  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 84 4th Avenue Melville 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -26.175879128989 28.009276868717
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!