LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+36

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Nantes K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Wonderlik! Alles was perfek! Gasheer baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugh C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die eenheid is soos geadverteer. 'n Groot gemaklike eenheid. Vriendelike eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Racharld
854 @ Speek
Goeiedag Mnr Clarkson, baie dankie vir u terugvoer. Alle sterkte en geniet julle verdere toere.

Hilton P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

We will certainly make use of this facility again. Comfortable with everything we needed. Suggest a dustpan in the bedroom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Racharld
854 @ Speek
Thank you very much for your feedback, Hilton. It was great meeting you. Be safe.

Hugo V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Netjies, skoon, het alles wat jy benodig. Baie veilige omgewing, lekker parkeerplek, het alles wat jy nodig het. Baie netjies en skoon. Ek gaan gereeld terug na die lekker plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa C
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Fantasties, uitstekend en stylvol toegerus. Ons het gebly. Die huis was uitstekend toegerus en het alles gehad wat ons nodig kon hê. 854@Speek word beslis onder gunstelinge gemerk vir verblyf in Pretoria.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hugo V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtig, netjies, veilig en het alles beskikbaar. Baie netjiese plek, het baie lekker gebly en reeds geboek vir 'n volgende keer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Alles en meer vir 'n Airbnb. Perfek. Mooiste plek. So netjies en baie goed toegerus. Veral die kombuis was meer as perfek. Studeerplekkie was 'n bonus. Rustige omgewing en veilig. Die gasheer/vrou was beskikbaar vir enige navraag en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer daar wil tuisgaan. Baie dankie vir heerlike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Racharld
854 @ Speek
Baie dankie, Ingrid. Ons waardeer jou wonderlike terugvoer. Lekker bly. Racharld

Amelia M
Kort verblyf
4.6
Sep 2025

Baie gerieflik en privaat. Goed toegeruste kombuis vir selfsorg.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amanda R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Goed ingerig. Skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margaret S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Perfect. The service exceeded my expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Racharld Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 150
10 % AF
R1 150 R932
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 150
10 % AF
R1 150 R932
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 150
10 % AF
R1 150 R932
per nag (plek vir 2)
Bespreek

854 Speek Street, Wapadrand, Pretoria, 0050, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie beskikbaar
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe4632d0f02c6b13b739513db3360aaedc13f9b006223b30ea6aebc3d8813b5ace4c3f60e6c934ca25983c0018810be684675?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 150 nouVanaf R932 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 854 Speek Street Wapadrand 0050 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.775542230683 28.338130853967