857 @ Highland Gate
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein-weg, Highland Gate Golf and Trout Estate 857, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
857 @ Highland Gate is op 'n gholflandgoed in die Steenkampsbergreeks naby Dullstroom geleë. Hierdie selfsorghuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4,5 badkamers. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en 'n en suite-badkamer. Twee van die en suite-badkamers het baddens en stort, en die ander badkamers het net storte. Daar is ook 'n gastetoilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis, sitarea en eetarea. Die kombuis is met 'n dubbeldeuryskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die opwaskamer is met 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en 'n binnebraai.
Die Flycatcher Restaurant op die landgoed spog met 'n asemrowende, panoramiese uitsig oor die gholfbaan wat deur Ernie Els ontwerp is. Aktiwiteite op die landgoed sluit gholf, voetslaan, bergfietsry en tennis in.
Slaapplek
’n Bespreking by 857 @ Highland Gate sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Forelhengel
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Kruisfontein-weg, Highland Gate Golf and Trout Estate 857, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Highland Gate Golf en Trout Estate Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kruisfontein-weg, Highland Gate Golf and Trout Estate 857, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom