LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 86 Edison Guest Lodge | LekkeSlaap
+15

86 Edison Guest Lodge

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir 86 Edison Guest Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.2/5
Chrisma R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chrisma R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Als wat nodig is vir oornag. Goeie fasiliteit.

Die stort se deur in die badkamer haak vas, so kan nie heeltemal toemaak nie. Ons was in eenheid 14. 'n Skêr en/of skerp mes sou handig gewees het. Die tweeplaatstofie se 1 plaat het glad nie gewerk nie.

Brenda M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda M
Gesin met tieners

Pleasant short stay.

Pleasant and helpful reception. Very convenient place for hospital appointment.

Tamisayi C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamisayi C
Besigheidsreis

Lovey quiet lodge, great for short business stay.

My stay has been great so far. The staff are very honest and friendly. Facility is kept very clean and is nice an quiet. With the current load shedding it's imperative that management considers back up solutions for cooking, lighting and Wi-Fi. That was the one drawback, every thing else fantastic.

86 Edison Guest Lodge's terugvoer

Thank you for your positive feedback. We are glad your stay has been great so far.

We have installed a generator at the guest lodge for future load shedding. We are now well prepared for any future load shedding.

86 Edison Guest Lodge
Daleen B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend!

Ek sal beslis 86 Edison Lodge aanbeveel! Skoon, netjies en veilig! Baie dankie!

Tilly P - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tilly P
Gesin met klein kinders

I am very impressed with the accommodation.

The accommodation was just what we needed, very close proximity to the Sunning Hill hospital. It was very clean and neat, very comfortable with all the amenities needed for a family. This was our second stay at 86 Edison, we enjoyed it and will be back next year.

86 Edison Guest Lodge's terugvoer

Good day Tilly

I trust you travelled safely back home.

Thank you for your kind words. Its always encouraging to hear positive feedback from our guests.

Kind regards

86 Edison Guest Lodge

86 Edison Guest Lodge
Johan V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik.

Die verblyf is baie sentraal geleë en is naby baie van dit wat ek wou sien en doen. Netjies en ruim.

86 Edison Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle het julle verblyf geniet.

86 Edison Guest Lodge
Hannelie V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V
Besigheidsreis

Gerieflik en goed toegeruste eenheid.

Goeie waarde vir geld. Sou net graag gordyne wou aanbeveel vir die slaapkamer. Die blinders is nie voldoende om die lig van die buiteligte uit te blok nie, wat die slaapkamer te lig maak na my sin deur die nag.

Joe S - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe S
Saam met eggenoot / lewensmaat

5-ster-kliëntediens.

Aanlyn webwerf baie effektief en daaropvolgende kommunikasie van hoogstaande standaard. Klas van akkommodasie ook 5 ster.

Tom C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tom C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beveel met vrymoedigheid aan.

Lekker gebly en gerieflik naby die hospitaal.

86 Edison Guest Lodge's terugvoer

Baie dankie Tom, ons waardeer jou terugvoering.

Groete, Carol.

86 Edison Guest Lodge
Letitia G - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Letitia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Hulle kan gerus op 'n dubbelbed 4 kussings sit en nie net 2 pap kussings nie. Baie mooi plek. Net jammer die spotlights buite skuin in die kamer in deur die blinds. Lyk soos daglig in die nag en dit maak dit moeilik om te slaap. Hang dalk gordyne saam die blinds dat gaste dit kan toemaak as die lig buite pla.

Margaret B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Plek is baie netjies en skoon. Het alles wat mens nodig het behalwe dat daar 'n spieël kort in kamer. Het in No. 10 gebly.

Vanaf R1 155
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 155
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 155
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 86 Edison Singel, , Johannesburg, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE2MWM2OTllLTQ4NjYtNGUzOC1hODVhLTQ4ZTRlZDk4ZWY3Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 155  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 86 Edison Crescent Sunninghill 2191 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.037205 28.071005
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!