9 Boundary Loft
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Boundary Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 Boundary Loft is 'n ruim en elegante selfsorg-solderkamer in Kaapstad met slaapplek vir 2 gaste wat 'n stadservaring soek.
Die solderkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n TV.
Gerieflik geleë binne stapafstand van Kaapstad-stadion, die Atlantic Seaboard, Cape Quarter-winkels, Signal Hill en die V&A Waterfront, die solder bied ook maklike toegang tot die CTICC en die SSK. Ideaal vir sakereise en naweekwegbreek in Kaapstad.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9 Boundary Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Boundary Road, Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang