Zimbali Akkommodasie by 9 Idlewild | LekkeSlaap
+48

9 Idlewild

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 20 Mei 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-rylaan, Idlewild 9, Zimbali-kusoord, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 667 R5 100 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

9 Idlewild is 'n selfsorg-duplekseenheid in die Zimbali-kusoord. Daar is 'n beskutte, gemeenskaplike swembad in 'n pragtige tuin waar gaste kan gaan swem. Die huis is gerieflik geleë naby die buiteklub en Zimbali se swembaddens met toegang na die eksklusiewe Zimbali-strand.

Dié lieflike huis het lugversorging en bied slaapplek aan 9 gaste. Dit beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer bo het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 3 en suite-slaapkamers onder met toegang tot die stoep en netjiese tuin. Daar is 2 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed elk en 'n slaapkamer met 3 enkelbeddens. Die en suite-badkamers het elkeen 'n stort of bad of beide.

Die kombuis is onder en is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi word voorsien.

Skuifdeure maak op die boonste onderdakstoep met 'n uitsig oor die woud oop. Die groot kuierstoep het 'n ingeboude braai en direkte toegang tot die kombuis, so dis die ideale plek vir lekker middagetes en skemerkelkies. Die dubbelmotorhuis het direkte toegang tot die huis.

Slaapplek

’n Bespreking by 9 Idlewild sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Club-rylaan, Idlewild 9, Zimbali-kusoord, 4439, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R5 667
Vanaf R5 100
per nag (plek vir 9)
was R5 667
Vanaf R5 100
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-rylaan, Idlewild 9, Zimbali-kusoord, 4439, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d5c09b7017a34bf3d927c79faeecb0be8164b3e5ba3f5bb5ea72b6f6e52f541da5d081fc52a9c07729aa3d0562b342326f7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R5 667, nou Vanaf R5 100  per nag (plek vir 9) Club Drive 9 Idlewild 4439 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.546719288032 31.198183063287
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za