- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Winkle Way, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9 on Winkle Guesthouse bied stylvolle selfsorgverblyf net 'n paar treë van die see af. Die eiendom is ideaal vir 'n ontspanne kusverblyf naby Kaapstad se strande, kafees, skilderagtige wandelpaaie en ander besienswaardighede.
Die gastehuis is nie rolstoelvriendelik nie, en alle kamers word via trappe bereik. Gaste met beperkte mobiliteit word aangeraai om die eienaar te kontak om die geskiktheid te bespreek.
Ontbyt word nie voorsien nie, maar gratis graankosse is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Christel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 142
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 9 Winkle Way, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 9 on Winkle Boutique Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Winkle Way, Sunset Beach, Milnerton, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang