Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Yzerfontein

90 on Atlantic   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dewald F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Cozy, welcoming, spotless, beautiful views, genuine Afrikaner hospitality. What an amazing stay! This place is the definition of cozy and instantly makes you feel at home. Everything was spotless, the linens were fresh and clean, and the accommodation had everything we needed for a comfortable stay. Linzi was an incredibly friendly and welcoming host. We especially loved the warm Afrikaner hospitality—it made the experience feel so personal and genuine. The views over Yzerfontein, with a beautiful glimpse of the ocean, are stunning. One of our favourite moments was listening to the soft rain on the roof while staying warm under the bed heaters. It created the perfect relaxing atmosphere. The attention to detail throughout the accommodation was excellent, and it was clear that a lot of care has gone into making guests feel comfortable. We thoroughly enjoyed our stay and would highly recommend it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linzi
90 on Atlantic
Dewald. Jy is 'n ster. Baie dankie vir jou mooi woorde. Jy het sommer alweer bespreek, né? Liefdetjies, Linzi

Michele K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Friendly, clean and very comfortable! Very warm welcome by the host. The studio apartment was clean, comfortable and had everything we needed. The sea view from the balcony was not in direct view of the seating/fireplace, but we could get a glimpse when standing up.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linzi
90 on Atlantic
Michele, thanks for your kind words.

Lorraine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Net wat ons nodig gehad het! Heerlik, ontspanne en rustig. Die ruimte is wonderlik. Ek kon my draai en my gedagte terselfdertyd verander, weens die spasie. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linzi
90 on Atlantic
Dankie v kuiertjie. Dankie v mooi woorde.

Michael M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

I loved it. Would stay there again if I get a chance. Absolutely stunning. I loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Medisyne vir die siek. Dit was amazing. Sien gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2026

Snoesig, privaat, herlaai, kreatief. Die vriendelike ontvangs het mens onmiddellik tuis laat voel. Die eenheid was privaat, heerlik snoesig ingerig. Ontspan, herlaai en kreatief wees, dit was die doel. En dit was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linzi
90 on Atlantic
Zelda, dankie vir jou mooi woorde. Liefdetjies.

Janie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Heerlik gekuier in 'n pragtige en goed ingerigte plek. Dit is die oulikste plek! Baie goed ingerig en daar is baie aandag gegee aan klein detail. Linzi het ook seker gemaak dat alles reg is en dat ons niks nodig het nie. Die toe braai area was heerlik met die koue weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linzi
90 on Atlantic
Jani. Dankie vir die mooi woorde.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Linzi
90 on Atlantic
Marieke. Dankie baie vir die mooi woorde.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorita P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lekker gebly, sal volgende keer langer bly. Sal beslis weer gaan! Baie lekker gebly in 'n netjiese cottage met alles wat jy benodig. Gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Linzi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

90 Atlantic Drive, Pearl Bay, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa28bfc96dd76dc2a210a6637518059649b52123d9744a3a6a948ef9f09af03dbb8c61c1347433423a6ea3e3a9a33cfa70f24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 62 5 1 5 90 Atlantic Drive Pearl Bay 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.3657614 18.1692907
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang