902 Manhattan Towers
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 204 Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
902 Manhattan Towers bied selfsorgverblyf in Century City en is ideaal geleë naby 'n verskeidenheid geriewe en besienswaardighede.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, lugbraaier en koffiemaakgeriewe toegerus is. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is beskikbaar vir ekstra gerief. Langs die kombuis is 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek, ideaal vir gedeelde maaltye. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Veilige parkeerplek word voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Canal Walk-winkelsentrum net 1 km vanaf die woonstel, terwyl Woodbridge Island-strand net 3,8 km ver is.
Ligging
- 204 Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
204 Esplanade Road, Century City, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang