905 Ocean View

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Corne S
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Mooiste plek met die mooiste uitsig. Alles wat mens nodig het. Onbeskryflik mooi! Mooiste mooi. Eenheid is luuks. Paar probleempies, maar agent het dit uitsorteer. Sekuriteit baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christiaan M
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Baie goed. Baie lekker blyplek en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques` D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2025

Highly recommended to anyone looking for an unforgettable stay. They say news is only news when something goes wrong. Well, the only thing that went wrong during our stay was that it ended too soon. Everything else was simply perfect. From the moment we arrived in The Strand, we were captivated by the breathtaking views — the endless stretch of beach and shimmering sea right in front of us, with the majestic Gordon’s Bay mountains painting the perfect backdrop. It felt like stepping into a postcard. The accommodation was immaculate, welcoming, and thoughtfully designed. Every detail was designed for comfort and relaxation. The hosts were warm and attentive, striking the perfect balance between professionalism and genuine hospitality. It’s rare to find a place that feels both luxurious and homely — but this one does. Every moment was unforgettable; we couldn’t have asked for more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
905 Ocean View
Dear Jacques Thank you so much for taking the time to share your feedback. We’re delighted to hear that you enjoyed your stay and the beautiful views the apartment offers. We also truly appreciate the care you took in leaving the apartment neat and tidy upon your departure. It was a pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back again in the future. Kind regards Hanlie

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lize B
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Aug 2024

Die ligging is pragtig, maar die 'suinigheid' hier het my erg afgesit. Daar is slegs 50 eenhede krag gelaai vir 'n familie vir 6 dae. Regtig? Hierdie is vir my pateties. Laai eerder genoeg krag en werk dit by die prys in. Op redelike gebruik. 50 is baie sleg! Die huisreëls sluit geen inligting in op die skoonmaak van die fasiliteite nie. In die eenheid word dit in 'n boek voorgestel dat dit vooraf gereël en betaal moet word. Hoe kry mens dit reg as jy eers inligting op aankoms kry? Daar was geen skoonmaakdiens nie. Die asblik is nooit skoon gemaak nie. By aankoms was daar halwe rolletjies toiletpapier en dit is nooit aangevul nie. Uiters swak.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Hanlie
905 Ocean View
Beste Lize Baie dankie vir jou terugvoering rakende jou verblyf by 905 Ocean View. Ons waardeer jou terugvoering opreg. Die tevredenheid van ons Gaste is vir ons van kardinale belang. Graag gee ek hiermee terugvoering. Die besprekingsdokumente wat jy voor aankoms ingevul en onderteken het, spesifiseer duidelik dat eenhede word op ‘n selfsorg vakansie akkommodasie basis uitverhuur en die skoonmaakfooi wat gehef word met bespreking, is die eenmalige vertrek skoonmaakfooi. In klousule 7 van die Vrywaringsvorm, sowel as klousule 28 van die Terme en Voorwaardes wat jy onderteken het, verduidelik dat dit ‘n eenmalige vertrek skoonmaakfooi is. Jy was welkom om ons enige tyd tydens julle verblyf te skakel om te reël vir tussentydse skoonmaak. Onder die Huisreëls wat op besprekings platvorm verskyn, word melding gemaak dat die woonstel gebruikmaak van koopkrag en dat Gaste verantwoordelik is vir die elektrisiteitsverbruik tydens verblyf. Ons laai R300 (87.4 eenhede) se elektrisiteits-eenhede as welwillendheidsgebaar voor elke bespreking, waarna Gaste self die eenhede aanvul. Ons het die onderstaande op die meterboks gelaai op 12 Augustus en die “geyser” en ‘n lig in die woonstel is aangeskakel op 13 Augustus, aangesien julle later vroegaand sou arriveer. In klousule 36 van die Terme en Voorwaardes wat jy onderteken het, word uiteengesit dat die verskaffing van toiletrolle en swart sak vir die vullisdrom, verskaf word met aankoms. Hiermee uittreksel van dokument wat jy onderteken het : “The apartment is being rented on a self-catering basis. The complimentary supply of tea, coffee, sugar, cremora, shampoo, hand soap, body lotion, dishwashing liquid, sanitizer, black refuse bag and toilet paper, are a welcoming gesture from the company and is supplied upon arrival only.” Met die inspeksie van die woonstel voor julle aankoms, was daar ‘n nuwe toiletrol geplaas in elke badkamer plus gastetoilet en ‘n skoon swart sak in die vullisdrom. Die woonstel was ook op standaard skoongemaak deur die skoonmaakkontrakteur. Vriendelike groete, Hanlie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 22

Resensies 274

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 36 Beach Road, Ocean View, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd0c104b3c23cd6f5fcb70fc2a3b1f93bc1ba308dd4638fe6b941b3cc51f9303fab708a8e62afa10ff192a423ded22b5d68a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 36 Beach Road Ocean View 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -34.123908996313 18.831628804894
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang