951 Geelvis

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

951 Geelvis bied 'n rustige wegbreek in Marlothpark se ongerepte bosveld. Dié wildbewarea en vakansiedorp grens aan die suidelike deel van die Krugerwildtuin. Dit is 'n gewilde stopplek vir gaste wat op pad is na die Krugwildtuin, Swaziland en Mosambiek en bied die geleentheid om 4 van die Groot 5 te sien.

Dié tweeslaapkamerhuis het slaapplek vir 4 gaste. Elke kamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die oopplan-leefarea bied toegang tot 'n patio met 'n ingeboude braai-area. Daar is 'n swembad en 'n boma op die stoep.

Gaste kan 'n paar wildspesies besigtig, voëlkyk, op wildritte gaan en 4x4- en voetslaanroetes in die omtrek geniet.

Slaapplek

'n Bespreking by 951 Geelvis sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 951 Geelvis gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false