951 Geelvis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 140 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Nadia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great, clean. Stay was amazing, great views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourenca V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Mooi, netjies, heerlike kuier area & baie goed toegerus. Baie lekker plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Goeie dag Lourenca, baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit vreeslik baie.

Madelein M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netjies en gemaklik met baie goeie kommunikasie. Dit was heerlik gewees. Ongelooflik netjies, gemaklike uitleg met al die nodige geriewe en toerusting, en Nicolene het deurentyd met ons kommunikeer en ons selfs ingelig van gebeure in die omgewing. Sal definitief weer daar boek as ons in die omgewing verblyf benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Hi Madelein, vreeslik baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer jou positiewe terugvoer opreg. Lekker dag.

Zandile N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Outstanding. We had such a beautiful experience. Such peace and tranquility with animals coming to greet you. Our girls' trip was definitely our best trip for 2025.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Good day Zandile, thank you so much for your positive feedback. We really appreciate it.

Rynhardt F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Tranquil, peaceful, perfect, relaxing, great value. We absolutely loved our visit to 951 Geelvis. Everything you could think of is provided. The location is perfect with loads of wildlife visiting the house throughout the day. The hosts are very friendly and super responsive. It was just the perfect getaway. Thank you so much! The addition of some kind of shade for your vehicle would be the cherry on top of this already amazing cake. We cannot wait to return in December.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Goeie dag Rynhardt, vreeslik baie dankie vir jou mooi, positiewe terugvoer. Ons waardeer dit werklik. Dankie vir jou bespreking vir Desember. Groete, Nicolene.

Thulile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Best place to be in, it's beautiful, peace of mind. I loved it. It was highly refreshing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Good day Thulile, thank you so much for your positive review. Regards, Nicolene.

Reinhard D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Fantasties. Baie mooi en netjies, alles was goed behandel. Die nagaapies was 'n bonus! Koop baie piesangs vir hulle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Goeie dag, Reinhard, die apies is vrek oulik! Baie dankie vir jou positiewe resensie, ons waardeer dit werklik. Groete, Nicolene.

Dawson V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly by Geelvis, sal dit aanbeveel. Baie wild gesien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
951 Geelvis
Goeie dag Dawson, baie dankie vir jou stunning resensie, ons waardeer dit werklik. Groete, Nicolene.

Nelrie L
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Salig. 951 Geelvis is 'n baie mooi en skoon plekkie met al die geriewe wat ons sou benodig. Ons het die interaksie met die diere en natuur geniet en lekker rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het dit baie as gesin saam geniet, kas spasie was die enigste uitdaging. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 140

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 590
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 590
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 951 Geelvis Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d912102ef4c10a859e42c9e214a8b2b14c82e62388087443027ada2ad2ea6c687f36f9ffe62ccabd93900c690c897299a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 590 per nag (plek vir 4) 140 5 1 5 951 Geelvis Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.373055433852 31.763930486905

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang