+18
Selfsorg in Wingate Park

954 on Oudtshoorn

3 gaste

1 slaapkamer

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 954 Oudtshoorn Street, Wingate Park, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

954 on Oudtshoorn is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, geleë op die gasheer se eiendom in Pretoria, en bied 'n ontspannende en gemaklike verblyf vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Die eenheid kan tot 2 volwassenes en 1 baba akkommodeer in sy oopplan-ontwerp wat 'n slaaparea, leefarea en kombuisie insluit. Die slaaparea is gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en 'n bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort. WiFi word voorsien vir gaste se gerief.

Die leefarea beskik oor lugversorging, 'n TV vir vermaak, 'n eetkamertafel en 'n goed toegeruste kombuisie met 'n yskassie, induksiestoof en koffie- en teemaakgeriewe. Parkering op die perseel is beskikbaar.

Gerieflik geleë naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede, is 954 on Oudtshoorn die ideale basis vir 'n gemaklike en rustige verblyf in Pretoria.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 954 Oudtshoorn Street, Wingate Park, Pretoria, 0181, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 3)
Bespreek

954 Oudtshoorn Street, Wingate Park, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3632b8c79549e96810badd27a4c30ed331419835ae37b15b0d9654db11b864b7b09f6df206924ec31b6984d5b1bd31dd7f54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 3) 954 Oudtshoorn Street Wingate Park 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.8328233 28.2677265

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang