Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (10)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (7)

Resensies van Wingate Park

4.2 / 5  
volgens 25 resensies
Lees regte resensies van Wingate Park van 25 geverifieerde gaste.
Indien jy Wingate Park besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Wingate Park.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Wingate Park akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Wingate Park Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Wingate Park Akkommodasie

9 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Wingate Park

LeoZet Selfsorgwoonstel is langs die eienaar se huis geleë. Dit is in 'n doodloopstraat in Wingatepark in Pretoria geleë. Dit is vir ons belangrik om vir ons gaste 'n gerieflike, netjiese en rustige oornagplek te ...

15% af Winteraanbod!
Vanaf
R500
per nag (plek vir 1)
Gastehuis in Elarduspark, Wingate Park

Rest-a-While is in Pretoria-Oos, naby die R21 net 47 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Ons is naby 'n hele paar groot hospitale, trou-venues, Moreleta Ouditorium, Menlyn Kasino, en verskeie natuurreservate...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Wingate Park

Little Umhlanga is ’n privaat suite op die eienaar se perseel in Pretoria-Oos. Dit is slegs 1 km vanaf Wingate Country Club, Waterkloof Hoërskool en Kloof Hospitaal, en bied maklike toegang tot die N1. Dié rui...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wingate Park

Modern Vintage bied netjiese, skoon en gerieflike verblyf in 'n stil buurt in die Ooste van Pretoria. Dis naby winkelsentrums, restaurante die N1 en R21 snelweë, hospitale en skole. Die eerste verdieping se eenhei...

Vanaf
R550
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Elarduspark, Wingate Park

Joy's Cottage is 'n ten volle gemeubileerde selfsorgkothuis in Elarduspark, Pretoria Oos. Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en slaapplek vir 3 gaste. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 'n slaapbank, lessenaa...

Vanaf
R470
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Wingate Park

Peaceful Garden Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die eienaar se perseel, 15 km vanaf Pretoria se middestad af. Die kothuis is ideaal vir 'n paartjie of 1 gas wat op soek is na gerieflike oornagverblyf nab...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R475
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Wingate Park

693 @ Lindros bied oornagverblyf in 'n buurt in Pretoria, ideaal vir 'n romantiese wegbreek of sakebesoek. 693 @ Lindros bied slaapplek aan 2 gaste en bestaan uit 'n privaat gastekamer wat op die eienaar se perseel...

Vanaf
R550
per nag, vir 5 mense
Gastehuis in Wingate Park

Wingate Family Apartment is 'n woonstel met slaapplek vir 5 gaste in die stil Wingate Park-woonbuurt. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n tripelstapelbed vir 3 gaste. Die eenheid het 'n privaat badkamer met 'n stor...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria-Oos, Wingate Park

Nouveau Studios is in 'n stil woonbuurt in Wingate Park in Pretoria-Oos geleë en dit bied maklike toegang tot hoofroetes. Die rustige selfsorg-eenhede is ten volle toegerus en elkeen beskik oor 'n privaat ingang me...


Akkommodasie binne 10 km vanaf Wingate Park

10% af Langtermyn-
verblyf!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Moreletapark, Pretoria-Oos

Die personeel van French Manor verwelkom jou hartlik by ons woning met 'n tikkie Franse bekoring. Die gastehuis is in Moreletapark geleë en is die ideale akkommodasie vir vakansiegangers en sakereisigers. Die kam...

Bladsy:
1
2
3
4
5
Wys 1 tot 10

Welkom by die Wingate Park akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za