11 gaste
4 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 9, 7th Street Golden Mile Boulevard, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
9ontheBeach is 'n selfsorg- en strandfrontvilla met moderne meubels en die beste uitsigte in St. Helenabaai. Dit is op die mees gesogte Shelley Point Gholflandgoed geleë en bied privaatheid, 'n groot verhitte swembad en direkte toegang tot die strand deur die privaat plankpaadjie. Verder het die villa omsetters om ononderbroke kragtoevoer tydens enige kragonderbrekings te verseker.
9ontheBeach bied slaappleka aan 8 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 4 smaakvol gemeubileerde slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n matras wat ideaal is vir 'n kind. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n bababedjie en 'n bed geskik vir kinders, asook het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die derde en vierde slaapkamers het onderskeidelik 'n dubbel- en 'n koningingrootte-bed. Gaste in hierdie kamers deel 2 badkamers met storte, wasbakke en toilette. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele en die aparte opwaskamer het 'n skottelgoedwasser. Die kombuis strek na 'n eetarea met asemrowende uitsigte oor die see. Die aangrensende sitarea het sitplek, 'n platskerm-TV met DStv en 'n knus kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeure van die sitarea en die eetarea lei na die houtdek met 'n buite-eetarea en 'n ingeboude braai. Langs die buite-eetarea is daar 'n sprankelende verhitte swembad wat ook spog met die mooiste blou uitsig oor die see.
Daar is 'n paadjie wat direk vanaf die verblyf na die strand lei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Jerome Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 9, 7th Street Golden Mile Boulevard, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
- Gaste dink 9ontheBeach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9, 7th Street Golden Mile Boulevard, Shelley Point Estate, St Helena Bay, 7282, Wes-Kaap
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang