Abundance Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Abundance Lodge is 'n gastehuis in Nelspruit en bied verskeie opsies vir sakereisigers, gesinne, oorsese toeriste en reisigers met 'n beperkte begroting.

Die gastehuis het 6 kamers met dubbelbeddens en en suite-badkamers. Elke kamer het 'n 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, 'n lessenaar en genoeg koffie vir eindelose koppies boeretroos.

Etes kan gereël word en gaste kan 'n driegangmaaltyd vooraf bespreek. Gaste kan in die tuin en rondom die swembad luier en van die braaigeriewe gebruik maak. Die huis het ook 'n pragtige uitsig oor die Laeveld. Veilige parkeerplek word voorsien en 'n taxi- en lughawe-pendeldiens is beskikbaar.

Abundance Lodge is net 14 km vanaf die lughawe, 16 km vanaf Nelspruit se sakekern, 8 km vanaf die N4 wat na Mosambiek lei, en net 5 km vanaf die Mediclinic. Nelspruit bied doendinge soos 4x4-roetes, bergfietsroetes, voetslaanpaaie, en besienswaardighede soos Chimpanzee Eden, Emnotweni Casino, Mafunyane Riverside Waterpark en die Sudwala Dinosourus-park.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Abundance Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false