Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Beachfront Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 28, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (plek vir 11)

Beskrywing

A Beachfront Retreat is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis in Langstrand, Namibië. Dit is ideaal vir 'n gesin of groepe vriende wat beide pret en ontspanning soek en dien as die perfekte plek waar gaste onvergeetlike herinneringe kan skep.

Hierdie pragtige huis het slaapplek vir 9 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 5 unieke slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n bababed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n bababed, en gaste in hierdie kamer maak gebruik van die gastebadkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vyfde slaapkamer het 1 enkelbed en gaste in hierdie kamer maak gebruik van die gastebadkamer met 'n stort. Daar is ook 'n aparte toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n ingeboude binnebraai en 'n sentrale groot eiland met stoele. In 'n aparte opwaskamer is daar 'n wasmasjien. Die huis het verskeie sitareas met sagte sitplek en 'n TV, en die een spog met 'n pooltafel vir vermaak.

Die houtbalkon het buitemeubels, perfek vir buitelug-etes. Die dek lei na 'n heerlike groen grasperk wat op sy beurt lei na die strand. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 5
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xKoningingrootte-bed
1 xKinderbedjie
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet
Badkamer 5

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Ondervloerse verhitting

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • 4de Straat 28, Langstrand, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 11)
Vanaf
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 11)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4de Straat 28, Langstrand, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7597127a5778e2878c1f9b30df800a8bfc09d3cf2b4a800205639b3b8a6784bdf26af95b18348d0f40d520af4b14471d564?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 000 per nag (plek vir 11) 28 4th street Langstrand 0000 Erongo 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -22.813654941267 14.54344154425
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem