Heuwelsig Akkommodasie by A Castle With A View | LekkeSlaap
+37
+37

A Castle With A View

34 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R525 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Potgieter-singel 8, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A Castle With a View het die Best Value Establishment 2018-toekenning by gaste ontvang. Om meer waarde tot ons gaste se ervaring toe te voeg, beskik alle kamers nou ook oor WiFi.

A Castle With A View is in die noordelike voorstede van Bloemfontein, Vrystaat geleë. Dit is naby aan stadions, die Universiteit en die Medi-Clinic.

Ons bied eksklusiewe akkommodasie vir die sakeman en toeris wat opsoek is na luukse akkommodasie in 'n stil omgewing met 'n pragtige tuin wat oor die stad uitkyk.

Elke en suite-kamer is toegerus met WiFi, lugversorging, dubbelbed, TV met seker DStv-kanale en KykNet, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Elke kamer het sy eie ingang wat na die tuin lei. In die winter is daar 'n verwarmer en elektriese kombers terwyl die somer in die swembad verligting sal bring in die warm Bloemfontein-son. Gaste kan gerus die braai-area op die perseel benut. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Gaste moet asb. hulle eie swemhanddoeke saambring. Badhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.

A Castle with a View is binne 600 meter van inkopiesentrums met groot banke en restaurante geleë. Daar is ook 'n spa binne 5 km van die instansie. Bloemfontein se middestad, sportstadions, Medi-Clinic en die universiteit is 2 kilometer weg.

Tariewe is net vir verblyf. Ontbyt is teen ekstra kostes beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 34 resensies vir A Castle With A View
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Hennie Potgieter-singel 8, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink A Castle With A View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Vanaf R525
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hennie Potgieter-singel 8, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYyNTM2Y2JmLThlYTAtNDVmNy1hMmI2LTY2MDA3MWEwZDU3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R525  per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 8 Hennie Potgieter Crescent Heuwelsig 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -29.087050978894 26.201536953449
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za