+35

A Castle With A View

Gastehuis
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Des 2025 tot 28 Feb 2026.

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hennie Potgieter Crescent, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R800 R720 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Castle is in Bloemfontein geleë

Geen beurtkrag en watertekorte nie.

A Castle with a View is in die stil noordelike voorstede van Bloemfontein geleë, naby die middestad, Medi-Clinic, groot sportstadions en die Universiteit van die Vrystaat.

Die gastehuis bied en suite-kamers met dubbelbeddens, elektriese komberse in die winter, lugversorging, hoëspoed-Wi-Fi, Open View-televisie, yskaste en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke kamer het 'n privaat ingang wat na 'n tuin lei.

Geriewe op die perseel sluit in 'n swembad, braai-area, sonkrag, watertenks en veilige onderdakparkering. Gaste moet hul eie handdoeke vir swem saambring.

Besienswaardighede en geriewe binne 20 kilometer sluit in verskeie winkelsentrums, banke, restaurante, 'n dagspa, mediese fasiliteite en belangrike stadslandmerke.

Vra ChatGPT

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Sharon C
5.0
I will be back on my next trip. I had a very peaceful stay. Safety was great and everything in the room was lovely.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Antoinette S
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik. Het ons bespreking op kort kennisgewing, en het. Verblyf was heerlik. Baie skoon. Gerieflik naby winkels en snelweg.
Okt 2025
Louw R
Saam met vriende
5.0
Asemrowend lekker. Uitstekende verblyf en gasvryheid van die eienaar. Netjies en goed afgewerkte verblyf. 10 uit 10.
Aug 2025
Marie/sollie K
Saam met lewensmaat
5.0
Gasvrou ons baie vriendelik ontvang. Veilige parkering agter hekke en onderdak. Baie lekker, alles mooi skoon. Elektriese kombers was 'n groot pluspun...
Sien meer
Aug 2025
Heine V
5.0
Baie lekker en gerieflik. Baie lekker en netjiese plek. Gasvrou baie vriendelik. Waarde vir geld. Sal weer gebruik maak van.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

BRENDA Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 8 Hennie Potgieter Crescent, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink A Castle With A View het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R 800 R 720
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Hennie Potgieter Crescent, Heuwelsig, Bloemfontien, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdd12de187305e2114b1199383c06ed8e921dfb6f81d2f30b4fb5be22267279d660666e1d055ae7af6a63657ab95b485f2fdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 8 Hennie Potgieter Crescent Heuwelsig 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.087050978894 26.201536953449

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang