- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marathon-weg 22, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 027 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
A Family and Friends Gastehuis is in Bluff in Durban geleë is en is 3 minute se ry van die plaaslike strande af.
Die suites is pragtig versier met teëlvloere en eikehoutkaste. Daar is geriewe soos 'n TV met satelliet-kanale, 'n DVD-speler ('n versameling van meer as 350 DVD's is gratis beskikbaar) en lugversorging. Linne word voorsien en die kamer word skoongemaak. Kosmaak in die kamers word nie toegelaat nie. Daar is 'n aparte kombuis beskikbaar vir kosmaak.
Die gastehuis het 'n plonspoel, 'n sondek met volledige DStv (HD) en 'n uitsig oor die see en gholfbaan. Elke suite het 'n aparte braaiplek. Daar is veilige parkering vir 2 motors per suite.
Die gastehuis is stapafstand van 4 winkelsentrums af.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Terry Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- Marathon-weg 22, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Gaste dink A Family and Friend's Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Grosvenor Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 23 mense
-
Inkloktyd: 13:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marathon-weg 22, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom