Pietermaritzburg Akkommodasie by A Garden Suite | LekkeSlaap
+18
+18

A Garden Suite

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R550 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomery-rylaan 23, Athlone , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A Garden Suite is 'n gastehuis wat deur 'n gesin bestuur word in 'n blaarryke woonbuurt in Pietermaritzburg. Dié stad is omring deur woudagtige heuwels en weivelde en is ideaal geleë tussen Johannesburg en Durban.

Verblyf is beskikbaar in 3 goed toegeruste suites wat elk geskik is vir 2. Die kamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort in elke suite.

Die mooi en groen tuin het 'n swembad waar gaste kan afkoel en 'n speelplek met 'n trampolien om die kinders besig te hou.

Dié natuurskone toevlug spog met natuurlike prag, bekoorlike dorpies en 'n wonderlike kuns-roete om te verken en dit maak dit die ideale gesinswegbreek.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir A Garden Suite
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Montgomery-rylaan 23, Athlone , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink A Garden Suite het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R550
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Montgomery-rylaan 23, Athlone , Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3b8293734ad6119349b7c7416a28a2eae1c87d106411c8932806f9401d1b94ce4b1ec6a5c1aba65a907eb957b1f47467ff7b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R550  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 23 Montgomery Drive Athlone 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.582382287139 30.352975276127
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za