- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 15 gaste
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 34 Kamp Street, Potchefstroom Central, Potchefstroom, 2520, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
A Graceful Stay is 'n bekoorlike gastehuis met 'n rustige atmosfeer in Potchefstroom. Dit is sowat 5 km vanaf die NWU-kampus en die Potchefstroomdam geleë en is ook naby die Mooirivier en die gewilde Bult met sy koffiewinkels en restaurante.
Verblyf word in pragtige gastewoonstelle met verskillende bed-samestellings gebied. Elke kamer het gemaklike beddens en gaste het toegenag tot badkamers. Skoon linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer beskik oor 'n kombuisie en 'n sitarea met 'n slim-TV met toegang tot Netflix. Daar is ook gratis WiFi en 'n lessenaar vir diegene wat moet werk.
Die kamers lei na 'n netjiese tuin met braaigeriewe en 'n swembad. Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Hoërskool Gimnasium, Laerskool Mooirivier, NWU McArthur Stadion, MediClinic en Mooirivier Mall is sowat 4 km vanaf die verblyf geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie knus en smaakvol ingerigte gastekamer is ideaal vir twee persone. Die kamer beskik oor ’n gemaklike Koningsbed, skoon linne en sagte handdoeke. Gaste kan ontspan in ’n rustige atmosfeer met genoeg spasie om gemaklik te rus na ’n lang dag. Die kamer bied basiese geriewe vir ’n aangename en gerieflike verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Parkeerplek is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie knus en smaakvol ingerigte gastekamer is ideaal vir twee persone. Die kamer beskik oor ’n gemaklike dubbelbed (of twee enkelbeddens), skoon linne en sagte handdoeke. Gaste kan ontspan in ’n rustige atmosfeer met genoeg spasie om gemaklik te rus na ’n lang dag. Die kamer bied basiese geriewe vir ’n aangename en gerieflike verblyf.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Parkeerplek is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n volledige en suite-badkamer. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, oond en 'n yskas toegerus. Daar is 'n TV met stroomdienste en WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Parkeerplek is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuisie is met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n TV met stroomdienste en WiFi is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Stapelbed
Badkamer
Toilet
Badkamer
Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Parkeerplek is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste het toegang tot 'n gedeelde badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n ketel toegerus. Die sitarea het knus sitplek vir gaste om te ontspan, asook 'n TV met stroomdienste en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Parkeerplek is beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Magda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet