Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

A Graceful Stay

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Magda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Maande op LekkeSlaap 3

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir A Graceful Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Mario L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker dankie, sal weer daar gaan bly.

Ons het baie lekker gebly, baie dankie. Die bed het heerlik geslaap. Paar dingetjies het nog werk nodig, maar die eienaar het ons in kennis gestel dat hulle nog besig is met bouwerk en veranderinge. Op 'n persoonlike noot hou ek nie baie van die "cherry"-geur skoonmaakmiddels nie, maar ek het 'n sensitiewe neus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Graceful Stay se terugvoer

Dankie vir jou mooi terugvoer.

A Graceful Stay
Chané V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané V
Saam met vriende

Lekker kuier, was net daar vir 'n kort rukkie. Sal definitief weer 'n draai maak.

Vreeslik lekker gebly, mense is baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

A Graceful Stay se terugvoer

Dit was lekker om jou te akkommodeer

A Graceful Stay
Maggi R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggi R
Gesin met klein kinders

Die bed slaap hemels.

Ons het baie lekker gebly, sal dit wel aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kampstraat 34, Potchefstroom-sentraal, Potchefstroom, 2520, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA633423d5eb266d29e793b4a7c5d737ce2947ae7867d38cdafcd15bd700565a7e3d1f085378013719d731af659ac32deda7dd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 34 Kamp Street Potchefstroom Central 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.7217011 27.08697
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem