Somerset-Wes Akkommodasie by A Knight's Stay | LekkeSlaap
+28
+28

A Knight's Stay

1 resensie
Gastehuis
  • Vanaf R595 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinewood-straat 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

A Knight's Stay is 'n ongerepte eenheid, ideaal vir kort- of langtermynverblyf, gerieflik in Somerset-Wes geleë en bied maklike toegang tot Kaapstad en die internasionale lughawe, asook na verskeie winkelsentrums en markte.

Die eenheid is op die eienaar se eiendom, maar het 'n aparte ingang. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet, wasbak, mikrogolfoond, ketel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n eettafel met 2 stoele en basiese eetgerei en breekware. Daar is 'n yskas met voorraad, vol koeldrank, water, versnaperinge en sjokolade wat op 'n eerlikheidsbasis werk. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste is welkom om die aparte TV-kamer met 'n TV en DStv te geniet, of om van die stoep gebruik te maak om 'n vroeë oggendkoffie of 'n skemerkelkie te drink, middagete te eet of om te braai. Koel af in die swembad of ontspan net met 'n boek. Veilige parkeerplek word voorsien.

Slaapplek

’n Bespreking by A Knight's Stay sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir A Knight's Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Pinewood-straat 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Knight's Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Vanaf R595
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinewood-straat 39, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9241e43d4deefeae2ac07c4f030eadd5acf891a4fe5bf6ae1e635d35b71f85773e9b283e5ff81172cd731a76bc51ef48e176?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R595  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 Pinewoods Street Somerset West 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.07458 18.85059
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za