LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Night at the Museum | LekkeSlaap
+9

A Night at the Museum

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir A Night at the Museum
Netheid
4.4/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Adéle A - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great stay, would go back.

Shawn is warm and welcoming and the vibe at his place is very relaxing. The museum theme with all the antiques and curios is interesting and makes for a comforting, solid old-time feeling.

A Night at the Museum's terugvoer

Thanks Adele,
Was an absolute pleasure hosting you guys. Thanks for choosing us and hope to have you back again soon.

A Night at the Museum
Philip S - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en interessant. Skoon en baie gemaklike beddens.

Ideeal vir ons behoeftes.

A Night at the Museum's terugvoer

Thank you Philip for your great review, was a pleasure hosting you and your family.

A Night at the Museum
Arnold A - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld, en voldoen aan die behoefte van die besige en besigheidsdoeleinde.

Baie interessante plek, gasvrye gasheer en die prys sluit ontbyt in.

Ingrid J - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid J

Heerlike ontspanne kuierplek.

Heerlike kuierplek vir enigiemand wat hou van geskiedenis en museums. Dit is 'n lewendige huislike museum. Huis weg van die huis af. Gasheer en gasvrou (en baba) was warm en vriendelik. Definitief 'n 5-ster-plek vir die nie-neusoptrekkerige mense wat nog hou van die plaasgevoel.

A Night at the Museum's terugvoer

Thank you, Ingrid, for your super score, it was a pleasure having you and company.

A Night at the Museum
Johan L - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome!

Great host, great food, awesome company.

A Night at the Museum's terugvoer

Thank you Johan for such a high rating, we hope to have you stay with us again in the near future.

A Night at the Museum
Riaan S - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met vriende

Pleasant stay and friendly service.

Beautiful old artefacts and a very interesting venue. Very different and pleasant.

A Night at the Museum's terugvoer

Thank you, Riaan, for your great review. It was a pleasure having you.

A Night at the Museum
Mandla M - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best, nice and cosy. Friendly owners and a delicious breakfast.

Will definitely go back. Great place to stay at.

A Night at the Museum's terugvoer

Thank you, Mandla for your superb review. Was a pleasure having you.

A Night at the Museum
Mariska M - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska M
Saam met vriende

Unique experience - fun & entertaining.

Shawn & his wife was great hosts, more than willing to go the extra mile in offering customer service. We really enjoyed our stay with them, unique home (lots of history to share), very neat and spacious. Our coffee treat each morning was amazing! Will definitely stay there again!

A Night at the Museum's terugvoer

Hi Mariska,

Thank you so very much for your kind review. You were all wonderful guests and are welcome back anytime.

A Night at the Museum
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 25 Hoek van Jubilee-weg en Marina-weg, Honeydew, Johannesburg, 2040, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqd7X7Jsr6T4BtCsI1QEmOSPGg3Bf9RbBcqBwdLi8kAl8yyhreg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Plot 25 Corner of Jubilee Road and Marina Road Honeydew 2040 Gauteng 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -26.043170459557 27.907189625662
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!