+13
B&B in Bonnievale

A Place in Thyme B&B

  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 25 Van Zyl Street, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

A Place in Thyme B&B bied gerieflike verblyf in die vreedsame dorpie Bonnievale in die Wes-Kaap. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek naby verskeie doendinge.

Ons het 4 slaapkamers wat elegant ontwerp is. Elke ruim kamer het 2 driekwartbeddens of 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Verder is elke kamer toegerus met 'n TV (met sekere DStv-kanale), lugversorging, plafonwaaier en koffie- en teemaakgeriewe.

'n Heerlike Engelse- of Kontinentale ontbyt word in die eetkamer bedien en gaste kan lekker ontspan in die binnehof met sy swembad en braaiplek op 'n dek. A Place in Thyme B&B bied ook internet-, faks- en wasgoedgeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar en al wat tussen jou en verskeie doendinge, soos gholf, inkopies, wynproe en visvang, staan, is 'n kort rukkie agter die stuur.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Louis V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker mense, mooi plek, fantastiese fasiliteite en uitstekende ontbyte. Ek het lekker gebly, die ontbyt was uit die boonste rakke. Gasvrou en persone...
Sien meer
Apr 2026
Angelee D
Saam met lewensmaat
5.0
Great! Ons het baie lekker gebly by a Place in Thyme! Elana was baie vriendelik en ons het vreeslik welkom gevoel! Die ontbyt was amazing!
Apr 2026
Isac M
5.0
Great stay near all the wine farms. Great stay in an awesome area with lots to do.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Christo D
Gesin met tieners
5.0
Lekker plek. Netjies en gerieflik.
Mrt 2026
Reggie V
Saam met lewensmaat
5.0
Voel soos huis. Elana is 'n wonderlike gasvrou. Ons is welkom ontvang. Kamers was netjies en skoon. Lekkerste ontbyt is voor gesit en lekker om die ta...
Sien meer
Feb 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 25 Van Zyl Street, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Place in Thyme B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag, vir 2 mense
Bespreek

25 Van Zyl Street, Bonnievale, 6730, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAyOTEyNzI4LWQ3ODgtNGRhMS04ZTQxLTViOWUzNWQzMWJiZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 2 mense 76 5 1 5 25 Van Zyl Street Bonnievale 6730 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.93828 20.10259
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang