A Riverbed Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 20 % af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

A Riverbed Guesthouse bied gaste-suites aan die voet van die Langeberge in die historiese dorpie Swellendam.

Akkommodasie by A Riverbed Guesthouse beskik oor 4 unieke suites. Elke suite het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met verhitte handdoekrelings. Daar is ook lugversorging, gratis WiFi, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas en 'n Snappy Chef-induksiestoof in elke eenheid.

Komplimentêre filterkoffie, melk, beskuit, gebottelde water en 'n Kontinentale ontbyt word voorsien. Die gastehuis het ook 'n groot swembad met Jacuzzi-styl sitplek en gratis parkeerplek. A Riverbed Guesthouse is naby restaurante, winkels en bergroetes.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na A Riverbed Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 R1 040 per nag (vir 2 mense)

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false