LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by A Sea View Guest Farm | LekkeSlaap
+12

A Sea View Guest Farm

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbrug Plaas, Grootbrakrivier, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

A Sea View Guest Farm is in die buitewyke van Grootbrakrivier geleë en bied gehalte-verblyf met 'n see-uitsig op die plaas. Dit is naby die N2-hoofweg en verskeie strande.

Die verblyf bestaan uit 'n eenslaapkamerwoonstel. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Grootbrakrivier is sowat 5 km van die plaas en verskeie winkels, restaurante en die strand af.

Slaapplek

’n Bespreking by A Sea View Guest Farm sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir A Sea View Guest Farm
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Voorbrug Plaas, Grootbrakrivier, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Sea View Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voorbrug Plaas, Grootbrakrivier, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWO5ArETBDTTv4YuZGkKJsi6rjgCUWMxqUvSFGssVcMXjJ78FWv?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Voorbrug Farm Grootbrakrivier 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.033608 22.269622
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!