+26

A Stones Throw Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Upper De Waal Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

A Stones Throw Cottage bied veilige selfsorgverblyf in die kusdorpie, Vishoek. Die eiendom is naby die strand en spog met 'n mooi uitsig op die berge vanaf die binnehof wat dit die ideale wegbreekplek maak.

Die kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n wasbak, toilet en stort. Die slaapkamer lei na die leefarea met 'n sitarea en 'n kombuis.

Die kombuis het 'n eiland met genoeg sitplek en is toegerus met 'n stoof, oond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die sitarea met oorgenoeg sitplek voor die platskerm-TV met die volledige DStv-pakket. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea bied toegang tot 'n binnehof met 'n buitebraai.

Gaste het toegang tot 'n privaat ingang en veilige parkeerplek. Die eiendom is naby plaaslike winkels en voetslaanroetes.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Denise S
Saam met vriende
5.0
Awesome. Our stay was great, the hostess was friendly and considerate, except for the WiFi being a bit slow, but we enjoyed every momen...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Sonja K
Besigheidsreis
5.0
Skoon, pragtig en waarde vir geld. Baie dankie. Ons installasiespan het baie lekker gebly. So tuis gevoel en die plekkie is pragtig. Sal graag weer wi...
Sien meer
Okt 2025
Anoeschka P
5.0
Heerlike vinnige langnaweek wegbreek. A Stone Throw Cottage is 'n woonstel wat geskik is vir 4 persone. Woonstel is baie netjies binne met 'n ten voll...
Sien meer
Okt 2025
Louisa S
Saam met vriende
5.0
Friendly owner, comfortable and well provided. Walkable to the beach, clean and convenient. Maybe I can recommend a curtain in the loun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Cecilia Johanna T
Saam met vriende
5.0
Ons verblyf in A Stone Throw Cottage was net 'n plesier. Ons het baie lekker in A Stone Throw Cottage gebly. Dit is perfek geleë om daardie deel van d...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Noula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 38 Upper De Waal Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
  • Gaste dink A Stones Throw Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Upper De Waal Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7579cd0aee3d8867bef91695f06af105c78236676ae94f97d61ced1e7a69df359721ed1c7ef63d2b68e2bca0f58a1187cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 38 Upper De Waal Road Fish Hoek 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1365727 18.4250315

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang