4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 38 Upper De Waal Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
A Stones Throw Cottage bied veilige selfsorgverblyf in die kusdorp Vishoek. Geleë naby Vishoek se strandfront en met berguitsigte vanaf die binnehof, is dit die ideale wegbreekplek.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Beide slaapkamers is ingerig met dubbelbeddens, en die aparte badkamer bevat 'n wasbak, toilet en stort. Die slaapkamers lei na die leefarea met 'n sitarea en kombuis.
Die kombuis het 'n ontbyt-eiland met voldoende sitplek en is toegerus met 'n stoof, 'n oond, 'n broodrooster, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Die kombuis lei na die sitarea met ruim sitplek voor 'n platskerm-TV. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n binnehof met 'n buitebraai-area.
Gaste het toegang tot hul eie aparte ingang, en daar is veilige parkering. Gaste is ook naby plaaslike winkels en staproetes.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Noula Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 21
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 38 Upper De Waal Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink A Stones Throw Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
38 Upper De Waal Road, Fish Hoek, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang